Mooi Troues

By Mooi Troues

‘n Vars benadering tot die tradisionele wit troue.

Vandag deel Mooi Troues met julle bietjie inspirasie en hierdie fotosessie sal bruide wat graag ‘n tradisionele wit troue wil hê, maar met ‘n moderne gevoel wat nie as outyds geklas kan word nie, inspireer. Klassieke en fyn elemente is gebruik dwarsdeur die fotosessie, maar met ‘n nuwe benadering om te verseker die bruid kry daardie tradisionele gevoel met ‘n kinkel. Besonderhede soos die glas kandelare word gebruik tesame met iets wat meer modern is soos die blomme tafellopers wat ‘n elegante, maar steeds modern prentjie vorm. Read More.